Dinsdag 13 Mei 2014

Kleine Voetjies

Twee van my dierbare verskaffers en my skoonsus verwag klein voetjies die jaar!

Ons is vreeslik opgewonde om die Babatee aanpak met volstoom.
Ons het gesit en wonder hoe om daardie spesiale geleentheid, nie net vir die mammas nie, maar ook vir die pappas, pret te maak.

Hier is n paar speletjies wat ons dink sal perfek wees om te speel:



Nie net troues kan pragtige dekor en blomme vir die dag he nie, maar die baba tee kan net so perfek en pragtig lyk. Moet ook nie vaskyk in die geslag van die bondeltjie nie! Daar is tonne idees daar buite!



Gaan loer bietjie op ons Pinterest Borde vir meer idees! Hou ook ons webblad doen en LIKE ons op Facebook.

P.S
Onthou van ons Pop the Question Kompetisie!
Julle stories is werklik Fee Verhale!