Maandag 03 November 2014

Bruid Seminaar

Watter blomme is in seisoen?

Hoeveel koek moet jul bestel vir julle gaste?

Watter spyskaart sal die beste opsie wees vir n klein troue?

Wat is die jaar se modes vir blomme en dekor?

Daar is vreeslik baie vrae wat n bruid vra sodar sy begin beplan aan haar troudag.

Kom woon ons half dag seminaar by en leer al die geheimpies om jou dag perfek te maak.
Jy as bruid sal uitving hoe om met n begroting te werk, watter tipe verskaffers te gebruik, waar die beste onthaal lokaal sal wees en vele meer!

Kom woon die seminaar by en ontvang n gratis trou beplannings leer. In die leer is daar wenke en raad om jou dag onvergeetlik te maak!
Ontvang ook n lys van verskaffers wat ons aanbeveel.

Skakel ons vandag om te kwalifiseer vir die spesiale aanbod! Die eerste 40 bruide wat bespreek, staan n kans om n verrassings prys te wen en kwalifiseer vir n 15% afslag op die aansluitings fooi.

liezel@pragtigevintage.co.za