Maandag 21 Julie 2014

L.O.V.E

Eenvoudige liefde kan soms ook maar bietjie ingewikkeld raak.
Veral wanneer n paartjie vir die eerste keer saam bly of familie ontmoet.

Al wat jy moet onthou is dat LIEFDE die ware rede is vir saam bly.

Party bruidspare beeld die LIEFDE - nie net vir mekaar nie, maar vir familie, vriende en omgewing - uit in dekor elemente op hulle spesiale dag.


Persoonlike elemente om jou liefde vir mekaar uit te beeld kan vir jul gaste n ietsie spesiaal van jul verhouding vertel.
Daar is regtig baie maniere om dit reg te kry -  wees dit met n liedjie of selfs met n dankie vir jul gaste wat aan elk uniek is.


Natuurlik kan moeder natuur ook n groot invloed he.
Moenie dat die reen, wolke, sonskyn of selfs bietjie wind jul liefde afbreek nie.
Die kan ook n pragtige herhinnering vir jul gee later wanneer jul terug sit en na die prag troufotos loer.




Daar is nog vele meer maniere om jul liefde vir mekaar uit te beeld!
Gaan loer na ons Pinterest Bord vir meer idees.

http://www.pinterest.com/PragtigeVintage/

Moet ook bie vergeet van ons Pop the Question Kompetisie nie! Hou ons webblad dop vir al die finaliste wat op 15 September aangekondig sal word.


Woensdag 09 Julie 2014

Watter fotos wil jul he?

Daar is altyd daardie vragie van watter tipe fotos geneem moet word op jul spesiale dag.

Hieronder is n klein lysie van lekker fotos wat geneem kan word, saam met ouers, die gevolg en die liefde van jou lewe.

A Really Good Kissing Shot
… The Guys Getting Ready 
… Your Bouquet
… Your Reception Tables
… Your Shoes
… You In Action
… Your Favors
… Your Wedding Party Kids
… Your Wedding Cake
… Your Bridesmaid Bouquets
… Your Ceremony (Pulled Back)
… Your Dresses
… Your Hairstyle
… His Boutonniere
… Candid Shots of Your Bridesmaids
… The Ceremony (From a New Angle)
… Your Wedding Party
… Your Guests
… The Scene
… Your Reception (Pulled Back)
… Getting Ready With Your Mom
… A New-Angle Photo
… Your Ceremony Details
… Your Jewelry
… His Shoes
… A Sign-of-the-Times Shot
… Your First Dance
… A Posed and Composed Couple’s Shot
… Your Escort Cards
… A First-Look Photo
… A Silhouette Shot
… A Scene-Setter
… A “Magic Hour” Photo
… The Little Odds and Ends
… A Dramatic Couple’s Shot
… A Movie-esque Black-and-White Shot
… Your Bridesmaids Before the Ceremony
… You Two After the Ceremony
… A Getting-Ready Photo of You
… A Before-the-Ceremony Toast
… Your Glamour Shot
… The Boutonnieres
… A Before-the-Ceremony Shot

Die lysie is deur Theknot.com voorsien : http://wedding.theknot.com/wedding-planning/wedding-photography-videography/articles/50-must-have-wedding-photos.aspx?page=2 


Daar is nog vele meer fotos wat jul kan neem om jul as n paartjie se uniek wees uit te beeld.
Gebruik items wat vir julle spesiaal is, om las n tema by...


Stuur vir ons julle unieke fotos! 
En moenie vergeet van ons Pop The Question Kompetisie nie! Stuur vir ons julle liefdes verhale!