Maandag 21 Julie 2014

L.O.V.E

Eenvoudige liefde kan soms ook maar bietjie ingewikkeld raak.
Veral wanneer n paartjie vir die eerste keer saam bly of familie ontmoet.

Al wat jy moet onthou is dat LIEFDE die ware rede is vir saam bly.

Party bruidspare beeld die LIEFDE - nie net vir mekaar nie, maar vir familie, vriende en omgewing - uit in dekor elemente op hulle spesiale dag.


Persoonlike elemente om jou liefde vir mekaar uit te beeld kan vir jul gaste n ietsie spesiaal van jul verhouding vertel.
Daar is regtig baie maniere om dit reg te kry -  wees dit met n liedjie of selfs met n dankie vir jul gaste wat aan elk uniek is.


Natuurlik kan moeder natuur ook n groot invloed he.
Moenie dat die reen, wolke, sonskyn of selfs bietjie wind jul liefde afbreek nie.
Die kan ook n pragtige herhinnering vir jul gee later wanneer jul terug sit en na die prag troufotos loer.




Daar is nog vele meer maniere om jul liefde vir mekaar uit te beeld!
Gaan loer na ons Pinterest Bord vir meer idees.

http://www.pinterest.com/PragtigeVintage/

Moet ook bie vergeet van ons Pop the Question Kompetisie nie! Hou ons webblad dop vir al die finaliste wat op 15 September aangekondig sal word.


1 opmerking:

  1. Thanks for sharing, nice post! Post really provice useful information!

    An Thái Sơn chia sẻ trẻ sơ sinh nằm nôi điện có tốt không hay võng điện có tốt không và giải đáp cục điện đưa võng giá bao nhiêu cũng như mua máy đưa võng ở tphcm địa chỉ ở đâu uy tín.

    AntwoordVee uit