Eenvoudige, simplistiese lyne en dekor kan die perfekte droom waar maak.
Een groot dekor stuk of n elegante balrok kan die aandag trek vir die dag, maar moenie jou gaste oorweldig met GROOT nie!
http://www.pinterest.com/PragtigeVintage/vera-wang-dresses/ |
http://www.pinterest.com/PragtigeVintage/2014-gold-wedding/ |
Alle aspekte van n Elegante Prag hag af van die tipe tema en die gevoel wat jy vir jou gaste wil gee.
Moenie bang wees om te eksperimenteer met n paar idees nie.
Somer maande is perfek om alle dekor so eenvoudig as moontlik te hou. Moedernatuur sal vir die res sorg! :)
http://www.pinterest.com/PragtigeVintage/garden-weddings/ |
- Alle prentjies het n skakel by wat jul na ons Pinterest Borde sal neem vir meer idees!
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking