Maandag 22 September 2014

Pop the Question Top Tien






Ons Pop the Question Kompetisie is volstoom aan die gang!

Al die stemme is getel van die Top 24 (daar was oor die 500 stemme gewees vir ons Top 24 gesamentlik!)

Hieronder volg Top 10 Finaliste in GEEN spesifieke volgorde nie:

Jamie
Didi
Cheryl
Mareli
Alison
Agmi
Lauren
Clarissa
Rozelle
Minette


Baie geluk aan elke Ampertjies Mevrou!

Die stem vir die DRIE wenners van die ongelooflike pryse, aangebied deur W&L Wedding Photography, Wild Almond Catering en Graziane Jewelry Designs, skop more die 23ste September af.

Soos voorheen, een stem per persoon per dag.

Stuur julle stemme na liezel@pragtigevintage.co.za met die onderwerp Pop the Question - Top 10 en die Bruid se naam.

Loer ook na hulle stories op ons webblad: www.pragtigevintage.co,za

Die Kompetisie sluit die 25ste September om 12h00 en die drie wenners sal per epos gekontak word.

MAAR DIS NIE AL NIE!!!

Ons Top 7 staan n kans om afslag te kry op verskeie ander asemrowende pakkette aangebied deur ons borge vir Pop the Question.
Die aanbod sal aan die Top 7 deur gestuur word op die 26ste September.

Sterkte aan elke Ampertjies Mevrou!!!







Donderdag 11 September 2014

Pop the Question Top 24 Finaliste


Ons is trots om die Top 24 Finaliste vir ons Pop the Question Kompetisie aan te kondig.

BAIE GELUK AAN ELKE BRUIDSPAAR!!

Gaan loer op ons webblad vir hul stories.
Stem dan vir jul gunsteling storie deur n epos te stuur na liezel@pragtigevintage.co.za met die onderwerp Pop the Question - en die Bruid se naam

(Een stem per dag per persoon)

Die stem vir die Top 10 sluit die 22ste September 2014.


Jamie and Brad                
           Courtney Arendse
Rauri and Didi    
           Janine Mare
Tasmin Vermaak       
           Cheryl Fernandes
Mareli Hefer           
           Samantha Atsell
Alison De Villiers          
           Agmi van Rooyen
Maré Kühn          
          Talitha Barlow
Michelle & Tiaan         
          Leigh – Anne Jacobs
Chelsea Coetzee      
          Maryké Brown
Lauren Kloppers        
          Clarissa Pretorius
Rozelle Brits          
          Tazmyn Harvey
Suzette Coetzee       
          Marlize Viviers
Neldrie van Niekerk      
          Minette van Zyl


Dinsdag 02 September 2014

Met nuwe Mensies...kom daar nuwe Advonture

Soos altyd is Lente die tyd vir nuwe begin en nuwe advonture!

Klein voeltjies baljaar in fonteine in jou tuin en kinders ry rond op hul fietse.
Mens kan sommer die Desember vakansie voel nader kruip.

Natuurlik is Desember die tyd vir allerhande kreatiewe projekte. Ek en my man is self besig om ons tuintjie oor te doen en hy bou selfs vir ons n lekker braai!

Maar dan is daar altyd daardie klein spesiale pienk voetjie wat bederf moet word.
Om n Baba Tee of Kinder Partytjie te reel is altyd vir my spesiaal. Om te kan deel in die bondeltjie liefde se eerste klein familie byeenkoms.

Hoekom dan nou nie die dag ook spesiaal maak vir die ouers nie?
Daar is hope idees om vir alle ouderdomme gelukkig en besig te hou terwyl Mamma agteroor sit en net bederf word.

Moet nie vergeet van die manne nie!
n Visvang dag met n heerlike braai - en dan doeke as ingangsfooi - is dan mos die ideale manier om n saterdag oggend te spandeer.

Loer gerus hieronder en laat weet ons wat gaan (of het) jy gedoen om die kleine voetjies se dag uniek te maak!








Vir n paar oulike idees gaan loer gerus na ons Pinterest Bord:
http://www.pinterest.com/PragtigeVintage/just-for-the-little-ones/