Maandag 22 September 2014

Pop the Question Top Tien






Ons Pop the Question Kompetisie is volstoom aan die gang!

Al die stemme is getel van die Top 24 (daar was oor die 500 stemme gewees vir ons Top 24 gesamentlik!)

Hieronder volg Top 10 Finaliste in GEEN spesifieke volgorde nie:

Jamie
Didi
Cheryl
Mareli
Alison
Agmi
Lauren
Clarissa
Rozelle
Minette


Baie geluk aan elke Ampertjies Mevrou!

Die stem vir die DRIE wenners van die ongelooflike pryse, aangebied deur W&L Wedding Photography, Wild Almond Catering en Graziane Jewelry Designs, skop more die 23ste September af.

Soos voorheen, een stem per persoon per dag.

Stuur julle stemme na liezel@pragtigevintage.co.za met die onderwerp Pop the Question - Top 10 en die Bruid se naam.

Loer ook na hulle stories op ons webblad: www.pragtigevintage.co,za

Die Kompetisie sluit die 25ste September om 12h00 en die drie wenners sal per epos gekontak word.

MAAR DIS NIE AL NIE!!!

Ons Top 7 staan n kans om afslag te kry op verskeie ander asemrowende pakkette aangebied deur ons borge vir Pop the Question.
Die aanbod sal aan die Top 7 deur gestuur word op die 26ste September.

Sterkte aan elke Ampertjies Mevrou!!!







Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking