Maandag 06 Oktober 2014

Groen Troues

Ons almal probeer ons beste om die aarde te red.
Om "Groen" te wees.

Die vraag wat mens nou kan vra is hoe kan jy die Groen in jou eie troue in bring.

Daar is vreeslike oulike idees hoe om geld te spaar maar nogsteeds jou troue so mooi soos jou drome te laat lyk.

Probeer dalk papier wat verwerk is.
Die uitnodigings is gemaak van natuurlike produkte en is 65% verwerk.



Moenie vergeet om die groen en eenvoudigheid uit te beel op jou troukoek nie!
Die drie laag wit koek het klein groen varingtjies wat die elegante prag uitbeeld van n buite troue.


Daar is vreeslike oulike idees om jou troue Groen te maak.

Kontak ons vandag om jou troue Aards Vriendelik te maak
liezel@pragtigevintage.co.za

en gaan loer op ons webblad vir van ons pakkette se inligting www.pragtigevintage.co.za





Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking