Dinsdag 04 Augustus 2015

Trou Organiseerder

Bruidjies is opgewonde kreature!

Daar is baie inligting wat, meeste van die tyd, in n kort tydperk op hulle oordrompel word.

Die Trou Industrie is n intrieke industrie wat mooi is, maar daar is baie verskaffers wat elk hul eie manier het van doen.
Pryse verskil baie!

Waar begin jy as bruidjie beplan?
Wat moet jy vir verskaffers vra?
Watter tipe trou lokale is daar?
Wat is die pryse van dienste en produkte?

Dis hoekom Pragtige Vintage die WEDDING ORGANISER ontwerp het!

Die Organiseerder is 'n bundel waarin wenke en modes is van top verskaffers.
Daar is verduidelikings van hoe om jou begroting uit te werk.
Moet's en moenie's van beplanning en vele meer!

Jy kan al jou inspirasie prentjies en kwotasies liaseer onder die gekose afdelings.

Die Organiseerder het artikels in om jou bietjie meer te vertel van Linne modes tot "Mobile Bars"
Die Organiseerder is ook die perfekte VERLOWINGS GESKENK vir elke bruidjie.

Bestel jou WEDDING ORGANISER voor einde September en kwalifiseer vir die WINTER AFSLAG!

Gaan loer op ons webblad vir meer inligting www.pragtigevintage.co.za

Kontak ons gerus vir meer inligting: liezel@pragtigevintage.co.za




Maandag 03 November 2014

Bruid Seminaar

Watter blomme is in seisoen?

Hoeveel koek moet jul bestel vir julle gaste?

Watter spyskaart sal die beste opsie wees vir n klein troue?

Wat is die jaar se modes vir blomme en dekor?

Daar is vreeslik baie vrae wat n bruid vra sodar sy begin beplan aan haar troudag.

Kom woon ons half dag seminaar by en leer al die geheimpies om jou dag perfek te maak.
Jy as bruid sal uitving hoe om met n begroting te werk, watter tipe verskaffers te gebruik, waar die beste onthaal lokaal sal wees en vele meer!

Kom woon die seminaar by en ontvang n gratis trou beplannings leer. In die leer is daar wenke en raad om jou dag onvergeetlik te maak!
Ontvang ook n lys van verskaffers wat ons aanbeveel.

Skakel ons vandag om te kwalifiseer vir die spesiale aanbod! Die eerste 40 bruide wat bespreek, staan n kans om n verrassings prys te wen en kwalifiseer vir n 15% afslag op die aansluitings fooi.

liezel@pragtigevintage.co.za


Maandag 06 Oktober 2014

Groen Troues

Ons almal probeer ons beste om die aarde te red.
Om "Groen" te wees.

Die vraag wat mens nou kan vra is hoe kan jy die Groen in jou eie troue in bring.

Daar is vreeslike oulike idees hoe om geld te spaar maar nogsteeds jou troue so mooi soos jou drome te laat lyk.

Probeer dalk papier wat verwerk is.
Die uitnodigings is gemaak van natuurlike produkte en is 65% verwerk.



Moenie vergeet om die groen en eenvoudigheid uit te beel op jou troukoek nie!
Die drie laag wit koek het klein groen varingtjies wat die elegante prag uitbeeld van n buite troue.


Daar is vreeslike oulike idees om jou troue Groen te maak.

Kontak ons vandag om jou troue Aards Vriendelik te maak
liezel@pragtigevintage.co.za

en gaan loer op ons webblad vir van ons pakkette se inligting www.pragtigevintage.co.za





Maandag 22 September 2014

Pop the Question Top Tien






Ons Pop the Question Kompetisie is volstoom aan die gang!

Al die stemme is getel van die Top 24 (daar was oor die 500 stemme gewees vir ons Top 24 gesamentlik!)

Hieronder volg Top 10 Finaliste in GEEN spesifieke volgorde nie:

Jamie
Didi
Cheryl
Mareli
Alison
Agmi
Lauren
Clarissa
Rozelle
Minette


Baie geluk aan elke Ampertjies Mevrou!

Die stem vir die DRIE wenners van die ongelooflike pryse, aangebied deur W&L Wedding Photography, Wild Almond Catering en Graziane Jewelry Designs, skop more die 23ste September af.

Soos voorheen, een stem per persoon per dag.

Stuur julle stemme na liezel@pragtigevintage.co.za met die onderwerp Pop the Question - Top 10 en die Bruid se naam.

Loer ook na hulle stories op ons webblad: www.pragtigevintage.co,za

Die Kompetisie sluit die 25ste September om 12h00 en die drie wenners sal per epos gekontak word.

MAAR DIS NIE AL NIE!!!

Ons Top 7 staan n kans om afslag te kry op verskeie ander asemrowende pakkette aangebied deur ons borge vir Pop the Question.
Die aanbod sal aan die Top 7 deur gestuur word op die 26ste September.

Sterkte aan elke Ampertjies Mevrou!!!







Donderdag 11 September 2014

Pop the Question Top 24 Finaliste


Ons is trots om die Top 24 Finaliste vir ons Pop the Question Kompetisie aan te kondig.

BAIE GELUK AAN ELKE BRUIDSPAAR!!

Gaan loer op ons webblad vir hul stories.
Stem dan vir jul gunsteling storie deur n epos te stuur na liezel@pragtigevintage.co.za met die onderwerp Pop the Question - en die Bruid se naam

(Een stem per dag per persoon)

Die stem vir die Top 10 sluit die 22ste September 2014.


Jamie and Brad                
           Courtney Arendse
Rauri and Didi    
           Janine Mare
Tasmin Vermaak       
           Cheryl Fernandes
Mareli Hefer           
           Samantha Atsell
Alison De Villiers          
           Agmi van Rooyen
Maré Kühn          
          Talitha Barlow
Michelle & Tiaan         
          Leigh – Anne Jacobs
Chelsea Coetzee      
          Maryké Brown
Lauren Kloppers        
          Clarissa Pretorius
Rozelle Brits          
          Tazmyn Harvey
Suzette Coetzee       
          Marlize Viviers
Neldrie van Niekerk      
          Minette van Zyl


Dinsdag 02 September 2014

Met nuwe Mensies...kom daar nuwe Advonture

Soos altyd is Lente die tyd vir nuwe begin en nuwe advonture!

Klein voeltjies baljaar in fonteine in jou tuin en kinders ry rond op hul fietse.
Mens kan sommer die Desember vakansie voel nader kruip.

Natuurlik is Desember die tyd vir allerhande kreatiewe projekte. Ek en my man is self besig om ons tuintjie oor te doen en hy bou selfs vir ons n lekker braai!

Maar dan is daar altyd daardie klein spesiale pienk voetjie wat bederf moet word.
Om n Baba Tee of Kinder Partytjie te reel is altyd vir my spesiaal. Om te kan deel in die bondeltjie liefde se eerste klein familie byeenkoms.

Hoekom dan nou nie die dag ook spesiaal maak vir die ouers nie?
Daar is hope idees om vir alle ouderdomme gelukkig en besig te hou terwyl Mamma agteroor sit en net bederf word.

Moet nie vergeet van die manne nie!
n Visvang dag met n heerlike braai - en dan doeke as ingangsfooi - is dan mos die ideale manier om n saterdag oggend te spandeer.

Loer gerus hieronder en laat weet ons wat gaan (of het) jy gedoen om die kleine voetjies se dag uniek te maak!








Vir n paar oulike idees gaan loer gerus na ons Pinterest Bord:
http://www.pinterest.com/PragtigeVintage/just-for-the-little-ones/


Dinsdag 12 Augustus 2014

Spring is in the Flowers

With Spring just around the corner, we are seeing a lot of Bouquets that are fun, flirty colorful.

Depending on your taste and the feel that you want for your special day, you can even have a simple and elegant bouquet.

Combining colors and textures makes your bouquet unique and a great keepsakes for the flower toss.

No more talking....just look at the beauty that is Spring!